Brooke Burns

Brooke Burns
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Brooke Elizabeth Burns
Geboorte 16 Maart 1978 (1978-03-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Brooke Burns (gebore 16 Maart 1978) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Shallow Hal (2001) en Urban Decay (2007), en in die televisiereekse Baywatch (1989) en Ally McBeal (1997).


Developed by StudentB